Book Online



Camping on Suikerbossie offers 360 degree views of breathtaking mountains just waiting to be explored.

Testimonials

  • "Baie dankie julle! Dit was werklik een van die lekkerste kampeer plekke waar ek ,Willie en ons Suki (ons poedeltjie) nog was! Ablusieblokke en kampterrein so skoon en netjies. Die Campsites is so privaat en op die rivier. Amazing van julle om jul mooiste plek oop te stel dat ons ook deel kon he van julle pragtige landskap en die historiese deel. Ons sal definitief aanbeveel en weer teruggaan!"

    (Alet Vermeulen, visited Nov 2016)
  • "Paradise! Spacious camp sites each with lovely green lawn and shaded area. The views are magnificent and nature walks on your door step; mountain pools provide hours of easy, safe entertainment for kids of all ages. The ablutions are neat and clean. There's no cell phone reception so no excuse not to unwind. Food for the soul...we can't wait to come back!"

    (Suzy Botha, visited Oct 2016)
  • "We loved this place. It was stunning for the kids, they had so much fun on their bikes by day and star gazing by night around a camp fire.We definitely have to return!"

    (Ashleigh Makka, visited Apr 2016)

7 Comments

  1. Tineke Bosch says:

    Goeiedag, ons is op soek na ‘n kampplek vir ons familie wat bestaan uit 12 volwassenes en 10 kinders. Dis 6 gesinne: 3 egpare, en drie gesinne met 3, 3 en 4 kindertjies onderskeidelik.
    Het julle nog iets oop vir twee of drie nagte in die tye 17-21 Desember of 1-5 Januarie?

  2. Madeleine Rossouw says:

    Hi – ons is 3 grootmense en 2 honde – het julle asb enige plek beskikbaar vanaf 23 Des tot 26 dec asb?

  3. bookings says:

    Hello Madeleine

    Baie dankie vir jou navraag.
    Stuur gerus vir my n epos na bookings@suikerbossieguestfarm.co.za
    of jy kan my bel by 0833203663 vir meer inligting en besprekings.
    Ek hoor graag van jou 🙂

  4. Maxwell Talmarkes says:

    Hi ek en my vrou en 2seuns wil kom kamp,enige plek beskikbaar vir die 15Des tot 17Des asb.

    Maxwell Talmarkes

  5. Angelique Kirton says:

    Hi daar julle kan julle asb vir my laat weet watter kamp areas oop gaan wees en of julle plek het vir 6 of 7 mense vir na kersfees om te kamp
    Baie dankie
    Angelique Kirton

  6. Angelique Kirton says:

    hello daar
    ons wil uitvind of daar enige plek beskikbaar is vir na kersfees asb, sal dit baie waardeur as jy ons kan laat weet dankie.
    kostes ook asb.

  7. bookings says:

    Hello Angelique

    Ek het vir jou n e-pos gestuur.
    Loer asb, ek hoor graag van jou 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published.