Camp Rules

Refuse


What you bring in, you must take out. No refuse to be left behind. If we find you have left some behind, you will not be welcomed back again and you will be fined R200 per left bag! Use hanging buckets for compost (peels) only!

Vullis


Wat julle inbring moet julle saam neem. Geen vullis mag agter gelaat word nie. As daar na julle vertrek enige vullis of swartsakke gevind word, sal julle nie weer terug verwelkom word nie en R200 per sak beboet word. Gebruik hangemmers slegs vir kompos (skille).

Nets under tents


We require you to put a net under your tent to protect the lawn from suffocating. No tent without a net is allowed. If you do not have a net you can rent one at the farm house. Please return the net to reception on departure.

Nette onder tente


Geen tente mag sonder ‘n net onder hom opgeslaan word nie. As jy nie ‘n net het nie, kom huur een by die plaashuis. Bring die net terug na plaashuis met vertrek.

No music


Of any kind is allowed at Suikerbossie. Please keep the noise down after 9 in the evening.

Geen musiek


Word op die kampterrein toegelaat nie. Ons vra dat julle na 9 in die aand sal sagter wees.

Trees and nature


No trees /branches are to be broken for fire or for whatever reason. If a branch is bothering you, please contact owner at the farmhouse.

Bome en natuur


Geen takke of bosse mag verwyder of afgebreek word nie. As ‘n tak jou hinder, kontak die eienaar by die plaashuis.

Braai drums


Do not move them. They are placed with fire safety in mind.

Braai dromme


Mag nie geskuif word nie. Hulle is geplaas met vuurveiligheid ingedagte.

Vehicles


Only 1 vehicle per camping site. The rest must be parked at designated area, under the pine trees. You will see the sign “Parking” driving back to the farmhouse about 100 meters from the campsites. Your vehicle will be in the shade.

Voertuie


Daar word net een voertuig per kampplek toegelaat nadat afgepak is. Die res moet onder die dennebome geparkeer word. Dit is sowat 100 mater vanaf die kampplek oppad na die plaashuis. Daar is n bordjie wat sê ‘Parkering”.

Spoed grens: 20km/uur, Speed limit: 20km/h


If you do not comply with this rules, we will kindly ask you to vacate the premises.