Alet Vermeulen, visited Nov 2016

(Suzy Botha, visited Oct 2016)
October 22, 2016

“Baie dankie julle! Dit was werklik een van die lekkerste kampeer plekke waar ek ,Willie en ons Suki (ons poedeltjie) nog was! Ablusieblokke en kampterrein so skoon en netjies. Die Campsites is so privaat en op die rivier. Amazing van julle om jul mooiste plek oop te stel dat ons ook deel kon he van julle pragtige landskap en die historiese deel. Ons sal definitief aanbeveel en weer teruggaan!”

(Alet Vermeulen, visited Nov 2016)